Daily life - Education
Xcell - TWEE-TALIGE AFR- ENG ALPs
LEARN ENGLISH EASILY
Our Director and Main Lecturer
Learn Biblical GREEK
TWEE-TALIGE AFR- ENG ALPs
Kill stress before it kills you




[picture not found]

PAX AKADEMIE bied die volgende leer-metodiek

vir alle ouderomsvlakke, maar veral vir een tot 10 jariges wat gebruik maak van Dr Stan

se twee AALFRED publikasies van CIE@xtra.co.nz.

A
Die boekies is geskoei op drie dekades van navorsing in minder gespanne,
holistiese, aksellerende leermetodiek.

Bestel die twee pragboekies by cie@xtra.co.nz en laat Doc Stan weet van u bestelling
en u sal GRATIS die inleidende opsomming van die ALPS-leerprogram ontvang en hoe om juis die
twee Duitse AALFREDs te gebruik in hierdie toepassing.

Vir kleuters en jonger leerlinge word aanbeveel dat u as ouer (of groot ouer) saam met die
leerling
1. Die boekies een-een deur te blaai en bespreek
2. Die titels in beide tale met vrae en antwoorde te bespreek
3. Saam met die leerling die beide boekies gedeelte vir gedeelte saam te lees en te sing
4. (Met die lees en die sing help dit verder om die ritme uit te tik en die leerling te vra
om die gedeelte self met 'n kort opvoering te illustreer.
5. Aan die einde van die boekies word die vrae op laaste bladsy in twee tale gelees en beantwoord
6. Nou kan die leerling sien hoeveel van die gedeeltes sy/hy uit die kop kan sing of resiteer.
(meer inligting oor die ALPS metode kan verkry word, deur die twee boekie te bestel by CIE@xtra.co.nz
en by Doc Stan die gratis inleiding en opsomming te verkry by esoleasy@xtra.co.nz



| LEARN ENGLISH EASILY | Our Director and Main Lecturer | Learn Biblical GREEK | TWEE-TALIGE AFR- ENG ALPs | Kill stress before it kills you |

Xcell - TWEE-TALIGE AFR- ENG ALPs (Daily life - Education)    -    Author : Doc Stan - New Zealand



5377 visitors since 2010-03-10
Last update : 2019-03-19

Blog-City.info >> Daily life >> Blog #14260

Create your own
WEBSITE !
Make new friends all over the World !
Make penpal friends with StudentsoftheWorld.info

Visit France !

User #
multi-author area
(1-30)
Password :
website author area
Password :
Forgot password? - unpublish